Bookbot

Met ander woorde

Boekbeoordeling

Parameters

Meer over het boek

Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure onder ’n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Daar is ook geen logiese verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering wat sy sedertdien ondergaan het nie, en ten einde raad word die hulp van ’n psigiater ingeroep.Ben Krige het ’n praktyk en kliniek op Stellenbosch, en wanneer Kristina oorkant hom plaasneem, is sy vir hom soos ’n labirint – vreemd en onbekend. Al wat hulle het, is woorde. Maar geleidelik breek woorde alle grense af, en uiteindelik bring die pad hulle by ’n bestemming uit – al lyk ’n bestemming soms anders as wat ’n mens jou dit voorgestel het . . .

Een boek kopen

Met ander woorde, Wilna Adriaanse

Taal
Jaar van publicatie
2006
product-detail.submit-box.info.binding
(Paperback)
Zodra we het ontdekt hebben, sturen we een e-mail.

Betaalmethoden

4,0
Zeer goed
68 Beoordelingen

We missen je recensie hier.

Titel
Met ander woorde
Taal
Afrikaans
Uitgever
Tafelberg
Jaar van publicatie
2006
Formaat
Paperback
ISBN10
0624044556
ISBN13
9780624044550
Reeks
Beoordeling
3,95 van 5
Aantekening