Meer over het boek
In die oopte anderkant Laingsburg hou ek langs die pad stil. Ek druk Pa se nommer. Sy selfoon lui en lui, vir ’n paar oomblikke is daar ’n stilte, en dan kom sy stem sag van die ander kant af: “Hallo ... Hallo.” Hy is nog in die kamer, weet ek sommer. “Ek lê nog,” sê hy. “Die ou asem is weer baie kort vandag. Waar is jy?” “Tussen Laingsburg en Beaufort-Wes,” sê ek. “Onthou net, ek is saam met jou in die kar, ou Seun. Ek sit daar langs jou. Jou pa is gedaan, jong.” ’n Stilte. “Waar’s jy nou op pad heen?” “Ek dink Pofadder toe, Pa.” “Pofadder? Ai, Seun. Hoekom?” “Ek wil kyk wat het die bankroof aan die mense gedoen.” “Wanneer kom jy huis toe? Ons wag vir jou.” My bakkie het ek die nodigste: klere, ’n skootrekenaar, ’n kamera, notaboeke. Ek wil hierdie land waaroor ons so praat en praat, weer ’n slag aan die lyf voel. Ek wil weet of ek nog hier hoort.
Een boek kopen
Hiervandaan, Dana Snyman
- Taal
- Jaar van publicatie
- 2011
- Bindwijze
- (Paperback),
- Staat van het boek
- Goed
- Prijs
- € 16,99
Betaalmethoden
Nog niemand heeft beoordeeld.
- Titel
- Hiervandaan
- Taal
- Afrikaans
- Auteurs
- Dana Snyman
- Uitgever
- Tafelberg Publishers Ltd
- Jaar van publicatie
- 2011
- Formaat
- Paperback
- Aantal pagina's
- 171
- ISBN10
- 0624053180
- ISBN13
- 9780624053187
- Reeks
- Categorieën
- Tags
- Korte Verhalen
- Aantekening
- In die oopte anderkant Laingsburg hou ek langs die pad stil. Ek druk Pa se nommer. Sy selfoon lui en lui, vir ’n paar oomblikke is daar ’n stilte, en dan kom sy stem sag van die ander kant af: “Hallo ... Hallo.” Hy is nog in die kamer, weet ek sommer. “Ek lê nog,” sê hy. “Die ou asem is weer baie kort vandag. Waar is jy?” “Tussen Laingsburg en Beaufort-Wes,” sê ek. “Onthou net, ek is saam met jou in die kar, ou Seun. Ek sit daar langs jou. Jou pa is gedaan, jong.” ’n Stilte. “Waar’s jy nou op pad heen?” “Ek dink Pofadder toe, Pa.” “Pofadder? Ai, Seun. Hoekom?” “Ek wil kyk wat het die bankroof aan die mense gedoen.” “Wanneer kom jy huis toe? Ons wag vir jou.” My bakkie het ek die nodigste: klere, ’n skootrekenaar, ’n kamera, notaboeke. Ek wil hierdie land waaroor ons so praat en praat, weer ’n slag aan die lyf voel. Ek wil weet of ek nog hier hoort.


